Bergzicht Opleiding en Ontwikkeling is ʼn nie-regeringsorganisasie geleë in die hart van Stellenbosch, Suid-Afrika, met die doel om benadeelde persone met min formele opleiding te bemagtig en inspireer deur hulle toe te rus met die nodige vaardighede wat hulle benodig om hulself te bevry van hul behoeftige omstandighede.
Tuisadmin2022-05-03T09:27:21+00:00