Ons donateurs is die lewensbloed van ons organisasie. Hul bydraes maak dit moontlik vir ons om opleiding aan ons begunstigdes te bied, baie van hulle werklose vroue, wat andersins nie in staat sou wees om ons opleiding te voltooi nie, weens die kostes betrokke. Dankie aan ons donateurs, wat help om ons visie en doelstellings by Bergzicht Opleiding en Ontwikkeling ʼn werklikheid te maak deur die finansiële bydraes wat ons ontvang.
ʼn Groot dankie aan ons donateurs wat ons verhaal moontlik maak.
Ontmoet ons Donateursadmin2024-05-29T13:11:09+00:00